Die gebedsversoeke wat na die ontvangers van die dagstukkies gestuur is, verskyn hier. Die lys word elke week hernu. Hierdie lys is net toeganklik vir die ontvangers van die dagstukkies. Tik die wagwoord in die spasie hieronder en stuur.

 

 

 

 

Elkeen wat die Naam van JaHWeH aanroep, sal gered word; want op die berg Sion en in Jerusalem sal daar ontkoming wees soos JaHWeH gesê het, en onder die vrygeraaktes die wat JaHWeH sal roep.

(Joël 2:32; Rom 10:13)